Twiez


WERK VOLTOOI VIR GEMENGDE KOOR EN SIMFONIE ORKES

'With Precious Stone Foundations' is voltooi vir gemengde koor en simfonie orkes.  Dit bestaan uit 6 bewegings :

I Alfa Omega  (orkes)

II With Precious Stone Foundations (orkes en koor)

II Heilig  Holy Kadosh (orkes en koor)

IV Immanuel (orkes en koor)

V Fish Eagles in the Air (orkes)

VI Alfa Omega Epilogue (orkes)

Die aanvanklike lied With Precious Stone Foundations was geïnspireer deur 'n gedeelte uit Openbaring 21. In die orkestrasie proses het die lied uitgebrei na 6 bewegings.  Die eerste beweging, Alfa Omega, is ook uit dieselfde gedeelte. Maar ter selfde tyd is die doel daarvan om die fokus te plaas op ons hemelse God, wat die begin en einde is van alles. Die tweede beweging gaan oor die wonder van die nuwe Jerusalem wat geskep word.  Die derde gedeelte kom uit Openbaring 4:8 en wil aansluit by die aanbidding van die Here voor Sy troon, waar hemelse wesens voortdurend Sy heiligheid verwoord. Die vierde beweging, Immanuel, gaan oor die betekenis van die woord en dit is dat God met ons is : Eers  Jesus Christus wat mens geword het en nou ook die Heilige Gees wat hier by ons is. Fish Eagles in The Air sluit aan daarby dat die Heilige Gees altyd by ons is.  Die roep van 'n visarend herinner my altyd aan die teenwoordigheid van God. Toe ek hierdie gedeelte geskryf het, was daar gereeld 'n paar visarende in die lug naby ons huis. Vandaar die titel. Terwyl ek dit geskryf het, was ek meer as gewoonlik bewus van ons hemelse Vader se liefde vir ons. Die afsluiting is weer Alfa Omega, God drie-enig wat die skepping omsluit.


Below are digitally performed versions of the 6 movements.  Unfortunately the choir cannot be heard in a natural way, but at least they are there!  There are some limitations to the digital performance overall .  Some technical directions are also sometimes ignored and consequently will the music from time to time differ from the score.(For example, strings play arco when they are suppose to play pizzicato.)  Sibelius Program, East West Sound Library and Reaper was used to put it together. These are just samples to get an idea of the music. 

Alfa Omega Orkes EW.mp3

Full Score Alfa Omega Orkes.pdf Full Score Alfa Omega Orkes.pdf
Size : 56.865 Kb
Type : pdf

With Precious Stones Orkes EW.mp3

With precious stone foundations, descending out of God : The holy Jerusalem - twelve pearl gates, streets of pure gold. No need for sun or moon to shine, for the glory of God illuminate it, the Lamb is it's light. There will be no night. With God the redeemed will reign, forever.

                                                    Words from Revelation 21 

Holy Heilig Kadosh Orkes EW.mp3

Full Score Holy Heilig Kadosh Orkes.pdf Full Score Holy Heilig Kadosh Orkes.pdf
Size : 60.082 Kb
Type : pdf

Heilig, heilig, heilig, heilig Heer van leërskaar. Ons God. Heilig 

Immanuel Orkes EW.mp3

Immanuel, Immanuel. Wie kan teen ons wees as Christus vir ons is? Immanuel 

Full Score Immanuel Orkes.pdf Full Score Immanuel Orkes.pdf
Size : 104.03 Kb
Type : pdf

Fish Eagles in the Air EW.mp3

Full Score Fish Eagles in the Air.pdf Full Score Fish Eagles in the Air.pdf
Size : 133.501 Kb
Type : pdf

Alfa Omega Epilogue Orkes.mp3

Alfa Omega Epilogue Orkes.pdf Alfa Omega Epilogue Orkes.pdf
Size : 56.954 Kb
Type : pdf

                                                                                       http://www.michelle-lize.co.za  

Make a Free Website with Yola.