Orchestrations


ORKESTRASIES VIR SIMFONIE ORKES
(Eie komposisies, behalwe die Prokofiev werk)

UITVOERING DEUR SIMFONIESE ORKES - Kompos Collaboration 2011

Kompos Opname - Liefde,Lig,Suiwer.mp3

Ons hemelse Vader is liefde, lig en heilig 

DIGITALE UITVOERINGS  van orkestrasies  met elektroniese klanke

Liefde, Lig,Suiwer-EW.mp3

Vrolike Ligte-EW.mp3

 Spreuke 13:9   Die lig van die regverdige brand vrolik,....

Full Score Vrolike Ligte Orkes.pdf Full Score Vrolike Ligte Orkes.pdf
Size : 108.42 Kb
Type : pdf

Valleie Fonteine Orkes EW .mp3

Psalm 84:5 -8  Gelukkig is die mens wie se sterkte in U is, wie se hart op U gerig is. As hulle deur  droë valleie trek, word dit omskep in fonteine; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge. Hulle gaan van krag tot krag tot hulle verskyn voor God. 

 Hierdie gedeelte het my so geïnspireer. Dit was ook vir my so beskrywend van die mens se lewe wat sy sterkte in God kry en wat se hart gerig is op Hom. So mens gaan deur moeilike tye, maar ook dit word omskep in seën, sy innerlike krag vermeerder totdat hy/sy voor die troon van ons hemelse Vader staan. 

Full Score Valleie, Fonteine Orkes.pdf Full Score Valleie, Fonteine Orkes.pdf
Size : 346.372 Kb
Type : pdf

Alfa Omega Orkes EW.mp3

Full Score Alfa Omega Orkes.pdf Full Score Alfa Omega Orkes.pdf
Size : 56.865 Kb
Type : pdf

Fish Eagles in the Air EW.mp3

Full Score Fish Eagles in the Air.pdf Full Score Fish Eagles in the Air.pdf
Size : 132.77 Kb
Type : pdf
Mercutio No 8 - Prokofiev orkestrasie

Mercutio-EW.mp3

Mercutio no 8.pdf Mercutio no 8.pdf
Size : 190.559 Kb
Type : pdf

                                                                                        http://www.michelle-lize.co.za  

Make a Free Website with Yola.